NB!!!
Welkom terug vir die nuwe kwartaal! Sterkte met die akademie.
DRINGEND: Skool sluit Vrydag om 13:00 weens die interskole toernooi.
Baie geluk aan ons senior koor wat goud behaal het!
Welkom terug vir die nuwe kwartaal! Sterkte met die akademie.
DRINGEND: Skool sluit Vrydag om 13:00 weens die interskole toernooi.
Baie geluk aan ons senior koor wat goud behaal het!
Welkom terug vir die nuwe kwartaal! Sterkte met die akademie.
DRINGEND: Skool sluit Vrydag om 13:00 weens die interskole toernooi.
Baie geluk aan ons senior koor wat goud behaal het!
Wapen
Bastion Hoërskool

BASTION

Ons is nie net anders nie, maar ook uniek!

Welkom By

Hoërskool
Bastion

Ons wens dat Bastion vir elke leerder ñ vesting vir sy identiteit, kultuur en kennis sal wees. President Kruger het gesê: “Soek uit die verlede dit wat goed en reg was en bou daarop voort in die toekoms.”

Akademie

"Kennis open die weë"

1ste Span Trots

Onstuitbare Gees op die Velde

Bastion Sport#Gees
Goud Behaal By Koor-Finaal!

Kultuur 2026

100%Matriek Slaagsyfer
Inskrywings Oop
Skoolhoof van Hoërskool Bastion
Vanaf Mnr. J. Swart
Skoolhoof se Boodskap

Mnr. J. Swart

"Welkom by Hoërskool Bastion, 'n skool waar elke leerder gevorm word om sy of haar volle potensiaal met trots te bereik. Hier in Buffelland glo ons nie net in akademiese en binnemuurse uitnemendheid nie, maar in die bou van standvastige karakter en leierskap vir môre. Saam skep ons 'n omgewing waar tradisie en moderne innovasie hand-aan-hand loop om sukses te verseker."

Mnr. J. SwartSkoolhoof

Kom reis saam met ons deur
Buffelland !!!

Klik gerus op die skoolwapen hieronder om deur Hoërskool Bastion se skoolgronde te reis in die gemak van jou eie huis.

Weeklikse Videoflitse // Skoollewe

Die Basuiner

Week 1
0:58
1.2k gekyk

Die Nuwe Begin

Ons verwelkom die nuwe Groentjies in die Bastion-familie en skop die nuwe akademiese jaar met pure gees af.

B
Week 2
1:24
984 gekyk

Inter-Skole Geesvang

Die pawiljoene bewe! Kyk hoe ons Bastion-ondersteuners die atlete na oorwinning skree tydens die jaarlikse atletiekbyeenkoms.

B
Week 3
1:05
745 gekyk

Kultuur in Aksie

Agter die skerms saam met ons nasionaal-bekroonde koor terwyl hulle voorberei vir die eerste groot gala-aand.

B

Inligting & Dokumente

As ’n Christelike, Afrikaanse skool streef ons daarna om ondersteuning van die hoogste gehalte aan ouers shifts en leerders te bied. Vind alle kritieke dokumentasie, roetes en pryslyste gerieflik gesorteer.

Busvervoer
PDF • 2026
ROETES & TARIEWE 2026

Busvervoer

Gerieflike, betroubare en veilige vervoeropsies opgelaai vir Bastion-leerders. Laai die volledige uiteensetting van amptelike skoolroetes en prysstrukture af.

Laai Roetes Af
Finansies
PDF • 2026
FINANSIËLE BRIEF & OUDIT

Finansies

Deursigtige finansiële beplanning vir ons skoolgemeenskap. Toegang tot die amptelike 2026-dokumentasie sowel as notules van die ouer-ouditvergadering.

Bekyk Finansiële Brief
Klerewinkel
PDF • 2026
SKOOLDRAG & NAVRAE

Klerewinkel

Vind alle inligting oor amptelike Bastion-skooldrag, pryse en beskikbaarheid. Vir direkte bestellings of spesifieke navrae, kontak Charmaine by 083 456 0604.

Laai Pryslys Af
Amptelike Infrastruktuurvennoot

Trots aangedryf deur betroubare netwerkoplossings om Bastion se digitale leeromgewing en stelsels vorentoe te beweeg.

Cool Ideas Amptelike Borg