Die Hart van Bastion
Ons Personeel
Ontmoet die dinamiese span opvoeders en ondersteuners wat daagliks bou aan die toekoms van ons leerders. Dit is ons Bastion-familie.

Hoof
Mnr. J. Swart
Administratiewe Skoolbeheer

Adjunkhoof
Me. L. Jonker
LewenswetenskapToerismeGasvryheidstudiesVerbruikerstudies

Departementshoof
Me. E. Boshoff
EBWSWLORekeningkundeBesigheidstudiesITRTT

Departementshoof
Mnr. J. De Wet
WiskundeWiskunde GeletterdheidTegniese Wiskunde

Departementshoof (Dissipline)
Me. B. Martens
Fisiese WetenskapTegniese Wetenskap

Departementshoof
Mnr. Q. Writes
IGOMeganiese TegnologieSiviele TegnologieElektriese Tegnologie

Departementshoof
Me. P. van Zyl
AfrikaansEngelsDramaDansVisuele KunsOntwerp
